Jennifer Morrison

Jennifer Morrison
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jennifer Marie Morrison
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jennifer Morrison (gebore 12 April 1979) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Big Stan (2007) en Star Trek (2009), en in die televisiereekse House (2004) en Once Upon a Time (2011).


Developed by StudentB